Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Paul Anderson | |
Geboorte | 12 Februarie 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Paul Anderson (gebore 12 Februarie 1978) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sherlock Holmes: A Game of Shadows (2011), '71 (2014), The Revenant (2015), en Brimstone (2016).